Home   Scrap-a-Doodles Design Team 2014 Audition   Scrap-a-Doodles Design Design Team 2014 Audition – Something Blue Finalist

Scrap-a-Doodles Design Design Team 2014 Audition – Something Blue Finalist

Hallo Mammas!

Soos julle almal weet het ek ‘n groot passie vir kuns en kreatiwiteit. Tussendeur al my bedrywighede is ek ook baie lief vir papercrafting. Ek hou van die manipuleering van die verskillende materiale soos papier, lint, kant en als wat blink is. Die ontwerp aspek daarvan herinner my aan my mode-ontwerp dae. Ek dink al lankal daaraan om van die papier kunsvlyt projekte te blog. Kreatiwiteit is mos ‘n ding wat uitborrel en oorloop.

Ek het onlangs 3 projekte geblog vir die ‘Scrap-a-Doodles Design 2014 Design Team’ oudisie. Ek het Vrydagaand gehoor dat ek ‘n finalist is vir die ‘Something Blue Design Team’ en het met groot opgewondenheid klaar begin beplan aan die volgende projekte vir die laaste rondte.

Die twee projekte vir die laaste rondte sal in die week op my blog vertoon.

Ek sluit af met die laaste sin wat ek in my motiveering geskryf het:
“Creativity grows the more you invest in it and I hope to inspire the creation of wonderful projects.”

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*