Home   Inligting   Die KiddieKuns Klas

Die KiddieKuns Klas

Dit was vir my so lekker om die klassie te versier, om elke plekkie van die muur te bekyk en dan geinspireer te raak oor wat daar moet kom. Ek wou ‘n vrolike, vriendelike atmosfeer vir die ‘kiddies’ skep. Kuns is mos pret, maar pret met ‘n doel! Die klassie is ruim en goed belig. Ek sien baie keer hoe bekyk die kindertjies die prente en soek vinnig die bypassende plakaat vir die lesse. ‘n Plek waar kinders kreatief kan ontwikkel. Kom kyk hoe lyk die KiddieKuns klassie

DSC_1617aDSC_1608aDSC_1613aKiddieKuns 4DSC_1612aKiddieKUns 3KiddieKuns 2DSC_1614aDSC_3625DSC_1619aDankie aan ElimStudio vir die fotos.

 

 

One Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*