Home   Archive by category "Tuisgemaakte Kunsprojekte"

Category Archives: Tuisgemaakte Kunsprojekte

Witbord Drukkuns

Gebruik ‘n witbord en verf om kleurvolle afdrukke te maak!! Benodighede: A4 of A3 Witbord Tempera verf in verskeie kleure Verfkwaste Papier of karton Omdat van die pigment in die verf soos die rooi en pers moontlik die witbord effens kan verkleur, raai ek dit aan om ‘n aparte witbord aanteskaf wat slegs vir die kuns projekte gebruik word. Begin deur om ‘n prentjie op die witbord
Meer Inligting »


Vrolike Flaminke

Met my besoek aan die kunswinkel kon ek net nie die pragtige pink vere weerstaan nie. Ek het toe dadelik begin beplan aan ‘n kunsprojek rondom die vere. Benodighede: Waterverf Pink Tempera of kunsvlyt verf Oliepastelle (Die wat ek gebruik het was ‘n ‘metallic’ oliepastel stel) 2H potlood Waterdigte swart kokipen (Sharpie) Arts & Crafts gom Sagte haar verfkwas, water en papier handdoek Sponsie Pink vere Pypskoonmakers Ogies
Meer Inligting »