Home   Archive by category "Tuisgemaakte Kryte"

Category Archives: Tuisgemaakte Kryte

Ysie Kryte

Ysie kryte is ‘n prettige, maar morsige kunsprojek en is dus ‘n perfekte buite-aktiwiteit vir die warm somersdae. Deel van die pret is om te sien hoe die ysie tussen die kiddies se vingers smelt. Resep: Meng water met voedselkleursel of koeldrankstroop of vrugtesap. Giet die mengsel in ysbakkies. (Optioneel: plaas roomysstokkies in die ysie mengsel en vries. Geniet die ysie kryte!