Home   Archive by category "Tuisgemaakte Klei"

Category Archives: Tuisgemaakte Klei

Mikrogolf Soutklei

Mikrogolf Soutklei Hierdie is ‘n gewone gekookte soutklei resep wat in die mikrogolf verhit word in stede van op ‘n stoofplaat. 250ml water 1 eetlepel olie 125ml sout 1 eetlepel kremetart 250ml koekmeel Optioneel: voedselkleursel Gebruik ‘n hittebestand bak om die kleimengsel in die mikrogolf te verhit Meng die water, olie, sout en kremetart saam in die bak. Plaas in die mikrogolf vir ongeveer
Meer Inligting »


Klei Projek- Oulike Olifante

Dala se ‘Air Drying Clay’ Olifante! Kleiwerk is ‘n lekker maar ook belangrike aktiwiteit vir kinders. Ek is al lankal opsoek na ‘n klei wat uitdroog sonder dat dit in ‘n pottebakkersoond moet gevuur word. Dit was ook vir my belangrik dat die klei kindervriendelik is. Dala se ‘Air Drying Clay’ voldoen aan die vereistes. Met die klei het die KiddieKuns kinders oulike olifante gevorm.
Meer Inligting »


Soutklei Pret!

Klei is ‘n prettige as sowel opvoedkundige aktiwiteit wat kleuters kreatiewe vryheid bied. Klei kan gekoop of tuisgemaak wees. Ongekookte souklei is eenvoudig om te meng en kan sommer met Mamma se hulp deur die kleuter gemeng word vir ‘n verdere sensoriese ervaring. Kleur en geur is ook altyd aanloklik sowel as verskeie klei gereedskap, rolletjies, koekie drukkers, klei messies ens. Deur die kleuter
Meer Inligting »


Mielieblom & Koeksoda Klei

Ek het hierdie tuisgemaakte klei resep uit een van my kunsboeke gesnuffel en hou baie daarvan. Die klei word heelwat vinniger as soutklei lugdroog. Die klei beskik oor ‘n ligte, gladde tekstuur. Weereens omdat daar hitte betrokke is by die maak van die klei is die voorbereidingsproses slegs geskik vir ‘n volwassene. 1 koppie Mielieblom (Cornstarch) 2 koppies Koeksoda 1 ½ koppie Koue water
Meer Inligting »


Soutklei

Ongekookte soutklei is prettig en kindervriendelik. Omdat daar niks hitte betrokke is by die resep nie kan kinders heelwat deel neem aan die maak proses van die soutklei. Daar is verskillende soutklei resepte, ek het die spesifieke klei resep gebruik en ek hou van die elastisiteit wat die klei bied. Die soutklei het nie gekraak of bros geraak met die uitdroging nie. Die resep
Meer Inligting »


Gekookte Soutklei

Klei bly ‘n fantasiese kunsmedia en kiddies voel aangetrokke om met klei te werk en te skep. Omdat klei ‘n medium is wat met die hande gemanipuleer moet word om vorm te vat, bied dit ook waardevolle ontwikkeling vir jou kiddie. Daarom is gereelde klei spel nie net pret nie maar ook belangrik. Soutklei is iets waarmee ons grootgeword het en bly tog maar
Meer Inligting »