Welkom

Kiddiekuns is ‘n buitemuurse oggend- en middagkunsprogram vir kleuters en kinders 2 tot 9 jaar in ouderdomsgroep verband. KiddieKuns wil vir u kind die maksimum geleentheid bied vir kreatiewe ontwikkeling, daarom gebruik ons ‘n verskeidenheid kunsmedia op tradisionele sowel as nuwe wyses. KiddieKunslesse sluit ook in: teken, verf, kleiwerk, drukkuns, origami en kunsvlyt.

Meer Inligting


Witbord Drukkuns

Gebruik ‘n witbord en verf om kleurvolle afdrukke te maak!! Benodighede: A4 of A3 Witbord Tempera verf in verskeie kleure Verfkwaste Papier of karton Omdat van die pigment in die verf soos die rooi en pers moontlik die witbord effens kan verkleur, raai ek dit aan om ‘n aparte witbord aanteskaf wat slegs vir die kuns projekte gebruik word. Begin deur om ‘n prentjie op die witbord
Meer Inligting

Mikrogolf Soutklei

Mikrogolf Soutklei Hierdie is ‘n gewone gekookte soutklei resep wat in die mikrogolf verhit word in stede van op ‘n stoofplaat. 250ml water 1 eetlepel olie 125ml sout 1 eetlepel kremetart 250ml koekmeel Optioneel: voedselkleursel Gebruik ‘n hittebestand bak om die kleimengsel in die mikrogolf te verhit Meng die water, olie, sout en kremetart saam in die bak. Plaas in die mikrogolf vir ongeveer
Meer Inligting

Flowers & Pinwheels for Easter

Flowers & Pinwheels Easter Decorations Consumables: A selection of chocolate Easter eggs Decorative straws Bendy straws Packaging grass Ribbon Decorative Easter stickers or diamante stickers Large flat back pearls Glue dots & 3d foam dots Brads Tombow multi glue or craft glue Paper and Cardstock: A selection of colourful scrapbook papers Double sided scrapbook paper (For the pinwheels) Dies, Digital die cuts, Embossing folders and
Meer Inligting